Laerskool Roodekrans Kultuur

Laerskool Roodekrans Posbus 2152 Wilropark 1731 Hv. Wilde Amandel en Gardenia straat Roodekrans Telefoon nr: 011 764-2920 Faks nr: 011 764-2207

Monday, June 4, 2007

REDENAARS

Sewe van ons leerders het verlede Donderdag aan die ATKVredenaarskompetisie
vir Suid-Gauteng deelgeneem, by Alma Mater
Akademie.
Lees verder…

SKAAKLIGA - 5 MEI

Vyf van ons spanne het Saterdag, 5 Mei aan die USSASA D-12 skaakliga
deelgeneem. Dit is die eerste van drie verskeie ligadae waarin ons gaan
meeding deur die loop van die jaar. Ons was ook genoodsaak om die Bspanne
teen ander skole se A-spanne te laat meeding, aangesien slegs
Roodekrans A- en B-spanne het.
Daar was 5 skole in die 0/9-groep, 9 skole in die 0/11-groep, en 10 skole by
0/13.